O'Hare Internasionale Lughawe

Chicago O'Hare Internasionale Lughawe
Chicago O'Hare International Airport
Lugbeeld van die Lughawe
IATA: ORDICAO: KORD
Opsomming
Tipe lughawe Openbare Lughawe
Eienaar/Operateur Stad Chicago
Bedien Chicago, Illinois
Spil vir Air Choice One
American Airlines
United Airlines
Fokuspunt vir Frontier Airlines[1]
Spirit Airlines
Hoogte bo seevlak 668 vt / 204 m
Koördinate 41°58′43″N 87°54′17″W / 41.97861°N 87.90472°W / 41.97861; -87.90472
Webtuiste flychicago.com/ohare
Landkaart
ORD is in Chicago metropolitan area
ORD
ORD
Ligging binne Chicago
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
4L/22R 2 286 7 500 Teer
4R/22L 2 461 8 075 Teer
9L/27R 2 286 7 500 Beton
9R/27L 2 428 7 967 Teer/Beton
10C/28C 3 291 10 800 Beton
10L/28R 3 962 13 001 Teer/Beton
14L/32R 3 050 10 005 Teer
14R/32L 2 952 9 685 Teer/Beton
Helikopterblaaie
Aantal Lengte Oppervlak
m vt
H1 61 200 Beton
Statistieke (2022)
Passasiers 68 340 619
Lugbewegings 711 561
Vrag (metrieke ton) 2 235 709
Ekonomiese impak VS$14,1 miljard[2]
Bronne: FAA en die Lughawe se webwerf[3]

Chicago O'Hare Internasionale Lughawe (IATA-kode: ORD, ICAO: KORD), ook bekend as O'Hare Lughawe, O'Hare Field, Chicago Internasionale Lughawe, of bloot O'Hare, is 'n groot lughawe in die verre-noordwestelike hoek van Chicago, Illinois, 27 km (17 myl) noordwes van die Chicago Loop. Dit is die primêre lughawe in diens van die Chicago-area, met Chicago Midway Internasionale Lughawe, ongeveer 16 km (10 myl) nader aan die Loop, wat dien as 'n sekondêre lughawe vir Laekosterederye.

O'Hare is die tweede grootste passasierspilpunt vir United Airlines (insluitend United Express) na Houston se George Bush Interkontinentale Lughawe en hanteer 15,3 miljoen passasiers per jaar. O'Hare is United se grootste sentrum per aantal vlugte, met 'n totaal van 585 vlugte per dag. United is ook die grootste lugredery by O'Hare, en bedien meer as 45% van alle passasiers wat deur die lughawe beweeg. American Airlines is die tweede grootste operateur op O'Hare, en hanteer 37% van die passasiers. O'Hare is American Airlines se tweede grootste spil, na Dallas/Fort Worth Internasionale Lughawe.

  1. "Frontier focuses on Chicago from new O'Hare base" (in Engels). The Chicago Tribune. 30 September 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 September 2014.
  2. "Chicago airport – Economic and social impact" (in Engels). Ecquants. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 September 2013.
  3. "Year to Date Operations-Passengers, Cargo Summary December 2021" (PDF). flychicago.com. Besoek op 18 Maart 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search